tag:blogger.com,1999:blog-9012334330669695120.post2059374202832064845..comments2023-08-09T18:07:28.664+02:00Comments on Back to Ancient Ways: A Blogger's PrayerLinniehttp://www.blogger.com/profile/08227452590098182324noreply@blogger.comBlogger7125tag:blogger.com,1999:blog-9012334330669695120.post-68840024781919003212011-01-16T11:47:07.695+02:002011-01-16T11:47:07.695+02:00I find it helpful to pray everytime I wish for mor...I find it helpful to pray everytime I wish for more comments or visitors . . . Lord, help me to be content with my blog! I realised that it was really discontentment that made me worried about how many people were visiting. I can trust that God will bring the visitors who will truly be blessed.Sherrinhttps://www.blogger.com/profile/16762088276758854686noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-9012334330669695120.post-61060374438566914152011-01-12T21:06:30.115+02:002011-01-12T21:06:30.115+02:00Hi there Linnie!
(We have some mutual friends, Jo...Hi there Linnie!

(We have some mutual friends, Joyful Mama and Trudie from Fun with Little Mouse, and I also live close by :)).

I have not popped in here for awhile, but am so glad I did tonight. Thank you for sharing your thoughts on blogging and the prayer...it is something that has been on my mind a lot lately!!

Take care,
GeorgiaLove and Lollipopshttps://www.blogger.com/profile/01033929935006261686noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-9012334330669695120.post-80681640168781576322011-01-05T19:59:28.874+02:002011-01-05T19:59:28.874+02:00Linnie, baie dankie vir jou blog. Ek weet ek lewer...Linnie, baie dankie vir jou blog. Ek weet ek lewer min kommentaar, maar dis maar net omdat ek nie voel dat ek regtig iets kan byvoeg by wat jy skryf nie. Ek is self Afrikaans en het al in Engels geblog en ek verstaan heeltemaal wat jy bedoel: Die fyner nuanses van wat mens wil sĂȘ gaan soms verlore. Maar weet dat die Here dit so bewerkstellig dat dit wat jy wil oordra helder en duidelik by jou lesers uitkom. Terloops, jou Engels is baie goed - ek was toe ek met jou kontak gemaak het die eerste keer vas onder die indruk dat jy Engelssprekend is, hoor! Ek geniet jou blog omdat julle lewensfilosofie so baie met myne ooreenstem.nelbahttp://camtus.wordpress.comnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-9012334330669695120.post-22847603693452640802011-01-05T15:16:17.708+02:002011-01-05T15:16:17.708+02:00Dit is n pragtige gebed! En so waar wat jy hier sk...Dit is n pragtige gebed! En so waar wat jy hier skryf! Ons is besig om n getuie vir God te wees deur ons blogs. Die beste is ook dat ons mekaar kan bemoedig! Dankie vir jou!Sonjahttps://www.blogger.com/profile/12750416691321564390noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-9012334330669695120.post-65973643433774962252011-01-04T21:37:27.852+02:002011-01-04T21:37:27.852+02:00Liewe Linnie, hierdie blog is 'n wonderlike in...Liewe Linnie, hierdie blog is 'n wonderlike inspirasie vir my en ek is die Here so dankbaar vir jou en jou tyd en moeite wat jy insit. Soos die kindertjies en omstandighede my toelaat kom loer ek graag daagliks hier. Ek geniet al die raad,lag lekker saam en bid vir julle met moeiliker uitdagings. Februarie gaan ons Brenton on sea . . . jou artikel oor vakansie met 'n groot gesin het vir my en my man baie beteken en ons is baie opgewonde! Ons broodmasjien en koffiemasjien gaan ook saam!! Mag ons hemelse Vader jou en jou gesin ryklik seen en bewaar! Liefde JohannieAnonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-9012334330669695120.post-6775180282693215082011-01-04T15:22:23.771+02:002011-01-04T15:22:23.771+02:00Linnie, baie dankie vir jou blog. Dit is baie bem...Linnie, baie dankie vir jou blog. Dit is baie bemoedigend en het vele onderwerpe van belang. Baie is so waar vir my dat ek weet dit kom van God af as bemoediging vir ons ander. Die taal bly maar 'n probleem, en soms dink ek om na engels oor te slaan maar al daai tenses.
En die bemoediging om net te weet as ma dat ek nie alleen is met kinders groot maak vir God en al die gesukkel.
EstherAutumnVinehttps://www.blogger.com/profile/03331667429931602049noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-9012334330669695120.post-21831881084129007122011-01-04T05:56:03.935+02:002011-01-04T05:56:03.935+02:00Hello Linnie,
I'm not a fellow blogger that y...Hello Linnie,
I'm not a fellow blogger that you can see. But I faithfully check into your blogs. You have blessed, encouraged and strengthened me many times. I will be excited to read what you blog in the future. We are a family longing to follow God's way and not the worlds ways. May God bless your efforts.
Carolyn RisslerAnonymousnoreply@blogger.com