tag:blogger.com,1999:blog-9012334330669695120.post2635930057556489834..comments2023-08-09T18:07:28.664+02:00Comments on Back to Ancient Ways: How I Long To Know You!Linniehttp://www.blogger.com/profile/08227452590098182324noreply@blogger.comBlogger6125tag:blogger.com,1999:blog-9012334330669695120.post-19836404608578149172011-04-12T20:32:32.377+02:002011-04-12T20:32:32.377+02:00Linnie, my hart is so, so seer saam met jou. Jou w...Linnie, my hart is so, so seer saam met jou. Jou woorde hier bo het my net weer herinner dat elke nuwe lewetjie so spesiaal is, en dat elkeen van God se kinders, ook die wat vir ons aan die anderkant in glorie wag, saakmaak en mekaar se lewens aanraak. Ek is diep geroer deur jou woorde oor hoe die babatjie ook sy broers en sussies se lewens raak. Jy het my 'n nuwe perspektief gegee, vriendin: ons outjie wat daar by Jesus wag is nie net MY kindjie nie, maar ook 'n boetie of sussie vir my ander kinders. Watter vreugde wag nie vir ons in die teenwoordigheid van Jesus nie!! Baie, baie liefde vir jou, and may you find strength in leaning on the Everlasting Arms.Joyfulmamahttps://www.blogger.com/profile/07178324828051689739noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-9012334330669695120.post-1796216966846578822011-04-11T21:35:38.532+02:002011-04-11T21:35:38.532+02:00Dear Linnie, that is just so beautiful! I cried al...Dear Linnie, that is just so beautiful! I cried all the way through. Thank you for sharing your heart and a glimpse of your littlest one in heaven. much love,KarynAnonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-9012334330669695120.post-33744310369503444992011-04-10T21:34:05.601+02:002011-04-10T21:34:05.601+02:00Thank you to everyone who text, called and left a ...Thank you to everyone who text, called and left a comment with love and kind words! I appreciate it so much!
Dankie Janet en Sonja!
Esther, die woorde het net die oggend uitgeborrel. Dit was so sterk, ek het ten spyte van, van die kinders wat al wakker was en om my gespeel het, my rekenaar gegryp en net begin tik. Dit is eers 'n paar dae later dat ek weer tyd gehad het om daarna te kyk en toe besef ek hoekom die Here dit vir my so dringend laat doen het. Dit was vir my so kosbaar!
Dankie!Linniehttps://www.blogger.com/profile/08227452590098182324noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-9012334330669695120.post-68724596149871654632011-04-10T21:02:21.840+02:002011-04-10T21:02:21.840+02:00Pragtig, so bly jy kan dit so mooi verwoord.
Die w...Pragtig, so bly jy kan dit so mooi verwoord.
Die woorde wat ek wil skryf maar hier binne vassteek as ek hierkom sit.
Dankie.AutumnVinehttps://www.blogger.com/profile/03331667429931602049noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-9012334330669695120.post-15745882933539761842011-04-09T16:32:44.704+02:002011-04-09T16:32:44.704+02:00O Linnie! Ek bid steeds vir jou! Ek het so saam me...O Linnie! Ek bid steeds vir jou! Ek het so saam met jou gehuil. Ek is bly om te kan se, jou baba is veilig in Jesus se arms en wag daar vir jou!
Baie drukkies vir troos van my af.xSonjahttps://www.blogger.com/profile/12750416691321564390noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-9012334330669695120.post-85600020116077093312011-04-09T16:31:48.521+02:002011-04-09T16:31:48.521+02:00Beste Linnie!
Wat 'n beautiful gedig! My hart...Beste Linnie!

Wat 'n beautiful gedig! My hart huil saam met jou. Dit is goed om te skryf en te deel. Dit het altyd vir my gewerk.

liefde en 'n drukkie
JanetJanetKhttps://www.blogger.com/profile/00989654291434074518noreply@blogger.com