tag:blogger.com,1999:blog-9012334330669695120.post5035486441063379508..comments2023-08-09T18:07:28.664+02:00Comments on Back to Ancient Ways: Motherhood is: Having Purpose and VisionLinniehttp://www.blogger.com/profile/08227452590098182324noreply@blogger.comBlogger8125tag:blogger.com,1999:blog-9012334330669695120.post-39170304526112531262010-11-09T20:32:44.298+02:002010-11-09T20:32:44.298+02:00HULLO Linnie! Dankie vir die beautifil storie! kla...HULLO Linnie! Dankie vir die beautifil storie! klaar sien ons die vrug van jou werk in CJ se mooi optrede. ek weet die liefde tussen broers kom van die tyd wat hulle saam spandeer. jou blog is 'n ongelooflikke blessing vir my. Dankie daarvoor! liefde, janetAnonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-9012334330669695120.post-74337937553678263282010-02-24T13:33:57.208+02:002010-02-24T13:33:57.208+02:00Dankie liewe Marelize!
Na 40 het ek rustig geraak ...Dankie liewe Marelize!
Na 40 het ek rustig geraak oor verjaarsdae.Linniehttps://www.blogger.com/profile/08227452590098182324noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-9012334330669695120.post-27610792068457316702010-02-24T12:21:37.244+02:002010-02-24T12:21:37.244+02:00HAAI.... Ek het nie geweet nie!! En nou is ek laat...HAAI.... Ek het nie geweet nie!! En nou is ek laat.....
Maar ek hoop jy het 'n FANTASTIES geseënde jaar propvol geluk, vrede en vreugde. Mag Vader jou (en jou gesin) toevou en koester met liefde. En my gebed vir jou is dat Hy jou nog jare sal spaar vir hulle - en vir ons wat so geweldig baie geseën word deur jou blog.
Liefde vir jul almal en net weer Dankie - jy sal nie besef hoe 'n groot invloed jy op mense en veral my het nie.
MarelizeHuisvrouhttp://www.huisvrou.blat.co.zanoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-9012334330669695120.post-90594879211318666992010-02-20T06:54:35.877+02:002010-02-20T06:54:35.877+02:00Welkom op my blog Trudie!
LiefdegroeteWelkom op my blog Trudie!
LiefdegroeteLinniehttps://www.blogger.com/profile/08227452590098182324noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-9012334330669695120.post-35929373283655943362010-02-19T22:07:57.940+02:002010-02-19T22:07:57.940+02:00Sjoe! Hoe lekker is dit nie om komentaar in Afrik...Sjoe! Hoe lekker is dit nie om komentaar in Afrikaans te sien nie! Ek is nuut hier by jou fantastiese blog. Ek wil vir jou groot dankie se vir die ongelooflike getuienis. Ek het n dogtertjie van 20 maande en ons is nou ook op die tuis onderrig paadjie, ek voel dit is so belangrik vir ons as ouers om ons kinders in die Gees groot te maak. Dankie vir jou pragtige "post"!Trudiehttps://www.blogger.com/profile/04473287140018177669noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-9012334330669695120.post-67256861484254006522010-02-19T19:10:52.427+02:002010-02-19T19:10:52.427+02:00Linnie,
Ek raak net stil - dankie.Linnie,
Ek raak net stil - dankie.huisvrouhttp://www.huisvrou.blat.co.zanoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-9012334330669695120.post-14856703441487652892010-02-18T15:23:21.383+02:002010-02-18T15:23:21.383+02:00Hallo Nella,
ek is bly jy het die DVD gekry! Jou s...Hallo Nella,
ek is bly jy het die DVD gekry! Jou scrapbook projek klink heerlik. Ek en Heidi het eenmaal 'n trou-scrapbook album gemaak, maar dit het ons weke gevat om klaar te kry! Geniet dit!
Lekker naweek vir jou ook!Linniehttps://www.blogger.com/profile/08227452590098182324noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-9012334330669695120.post-25660766207820893102010-02-18T14:02:57.119+02:002010-02-18T14:02:57.119+02:00Well done CJ! Ek dink jou ouers is baie trots op ...Well done CJ! Ek dink jou ouers is baie trots op jou en Josua. Josua, ek het van 'n perd afgeval toe ek 16 was en het nog nooit weer op 'n perd geklim nie! Ek is te bang! Jy was baie braaf om weer op te klim - well done!

Dankie, Linnie, ek het my DVD gekry. Nog nie daarna gekyk nie - wag vir die naweek wanneer dit rustiger is! Ek is besig met 'n scrapbooking projek vir 'n vriendin wat volgende naweek trou en dan Amerika toe trek.

Lekker naweek!
Liefde
NellaNellanoreply@blogger.com