tag:blogger.com,1999:blog-9012334330669695120.post5270751876250031879..comments2023-08-09T18:07:28.664+02:00Comments on Back to Ancient Ways: Unexpected Blessings!Linniehttp://www.blogger.com/profile/08227452590098182324noreply@blogger.comBlogger5125tag:blogger.com,1999:blog-9012334330669695120.post-7383650765795839112010-10-28T22:53:57.149+02:002010-10-28T22:53:57.149+02:00Hallo Esther,
Ek het so pas die armbande bestel e...Hallo Esther,
Ek het so pas die armbande bestel en hoop om dit hier te he voor die einde van die jaar. Die 100 days of Blessings moet ongelukkig saam met die volgende Above Rubies, met die skip kom, sal dus bietjie langer neem.
Ander boeke van Above Rubies wat ek beskikbaar het, kan jy kry op die Above Rubies Suid Afrika Website: www.aboverubies.co.za
Power of Motherhood, Gate Keeper of the Home, Family Meal Table and Hospitality, Where are the Real Men of God, Be Fruitful and Multiply is uitstekende boeke wat jy kan oorweeg!
LiefdegroeteLinniehttps://www.blogger.com/profile/08227452590098182324noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-9012334330669695120.post-29857464844598408112010-10-23T16:51:22.328+02:002010-10-23T16:51:22.328+02:00Baie geluk! Dis wonderlik. Geniet elke oomblik.
I...Baie geluk! Dis wonderlik. Geniet elke oomblik.
Is daar ander boeke ook beskikbaar of waar kan ons dit bestel/kry?AutumnVinehttps://www.blogger.com/profile/03331667429931602049noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-9012334330669695120.post-64407915016083744362010-10-19T15:15:54.527+02:002010-10-19T15:15:54.527+02:00Wow, Linnie
YES, YES, YES!!!
Thank you for that wo...Wow, Linnie
YES, YES, YES!!!
Thank you for that wonderful inspirational encouragement!
I have been struggling so with family comments and the way they see our family. Its so hard when you know they'll never understand but you know this is so right in God's eyes. Children are such a precious blessing.
Trusting HIM! Book looks awesome.
Love, KarynKarynnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-9012334330669695120.post-24919201736867058252010-10-19T08:58:53.220+02:002010-10-19T08:58:53.220+02:00Dankie Here dat U vir Linnie oor my pad gestuur he...Dankie Here dat U vir Linnie oor my pad gestuur het. Sy maak my elke dag bewus van U groot liefde en oneindige genade! Sy is my "unexpected blessing"!
Liefde
RonelleNellahttps://www.blogger.com/profile/09420384716452725319noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-9012334330669695120.post-70157958089233351032010-10-19T07:53:07.133+02:002010-10-19T07:53:07.133+02:00Baie geluk Linnie! Jou kaart is so pragtig,ek wens...Baie geluk Linnie! Jou kaart is so pragtig,ek wens ek kon sulke mooi kaartjies gemaak het,jy het n talent daarvoor soos ek min gesien het! Laat weet asb wat die boek gaan kos! Wat n wonderlike idee is daai armbande! Ag en gee al die kleine wangetjies vir my part soentjies! Wens ons was nader aan mekaar om mekaar meer te ondersteun,maar die Here het ons met opset oral oor versprei want ligte kan nie almal op een plek staan nie,dan is die res van die wereld donker!Sonjahttps://www.blogger.com/profile/12750416691321564390noreply@blogger.com