tag:blogger.com,1999:blog-9012334330669695120.post6488276165358528094..comments2023-08-09T18:07:28.664+02:00Comments on Back to Ancient Ways: Help! My Baby has a Fever!Linniehttp://www.blogger.com/profile/08227452590098182324noreply@blogger.comBlogger9125tag:blogger.com,1999:blog-9012334330669695120.post-34839807842111216642012-10-16T22:15:53.786+02:002012-10-16T22:15:53.786+02:00Liewe Anoniem
Ek is so bly oor die kommentaar wat ...Liewe Anoniem
Ek is so bly oor die kommentaar wat jy gelewer het op hierdie blog inskrywing, want ek glo daar is baie wat bevry kan word deur my antwoord.

Daar is verskillende maniere waarop mense meet wat is van die Lig en wat van die duisternis is. Ek en Christo, wat ‘Bible believing Christians’ is en gehoorsaamheid aan God as ons hoogste roeping beskou, meet alles aan die vrugte wat geproduseer word, want dit is hoe God meet.

As jy ‘n gereelde leser van my blog is sal jy al opgetel het dat CJ ons oudste seun baie ernstig siek was en ons deur hom gelei is om homeopatiese medisyne te gebruik - Dus vir ‘n begin, my seun se lewe is gered deur onder andere die gebruik van homeopatiese medisyne - die vrug was LEWE aan my ernstig siek seun op daardie stadium Na CJ het ek twee miskrame gehad. Nadat ek homeopaties behandel is en in die proses baie geleer het van hoe God my liggaam geprogrameer het om homself te genees, het ek die vreugde gehad om nog 7 kindertjies in die wêreld te bring - die vrug LEWE.
Ons tweede kind, Heidi-Mari was baie erg allergies, op ses maande het ons weer homeopatiese medisyne gebruik om haar baie siek babalyfie te help om te genees - nog ‘n vrug van lewe.

Alternatiewelik is die gebruik van onnatuurlike medisyne, wat sweer by die Hipokratiese Eed, en die dood wat ons elke dag sien met die gebruik van medisyne op medisyne nie vir my ‘n vrug van lewe en lig nie. (En ek is gekwalifiseer in die medisyne wêreld, ek weet waarvan ek praat)
So kan ek aan en aan gaan met getuienis van lewe, gebruik van Homeopatiese medisyne en die groot maak van 8 kinders tot God se eer, teenoor getuienisse van hoe Satan steel deur die gebruik van moderne medisyne! Net om ‘n voorbeeld te noem, daar bestaan nie in natuurlike/homeopatiese medisyne enige vorm van voorbehoedmiddels nie, teenoor die verskeidenheid van onnatuurlike medisyne produkte vir voorbehoeding - besluit self wat is die Lig en die duisternis.
Die Woord sê uitdruklik in Mark 3:20-27 “If a kingdom is divided against itself, that kingdom cannot stand. 25 And if a house is divided against itself, that house cannot stand.” Die Duisternis bring nie Lewe nie.

Ons het al menigmaal kommentaar ontvang soos joune. Ons doen hierdie al 16 jaar en ken al die argumente en al die getuienisse daarteen. Ons is al meer as wat ek kan tel gekruisig oor ons homeopatiese medisyne gebruik. ‘n Christen skool het ons Seun toegang geweier, ons kerk het ons verwerp en ons familie het van ons vervreem. Maar elke keer het God ons terug geroep en selfs vir ons ‘n profesie gegee twee jaar voor ons, ons gesondheidspraktyk se deure oopgemaak het, dat ons juis dit sal doen en dit ‘n roeping is van Hom. Om hierdie rede het Christo ‘n artikel op sy blog geskryf en dit is sy mees geleesde inskrywing. http://naturalmedicinetalk.blogspot.com/2010/06/homeopathy-and-christian.html

Baie dankie vir jou omgee en sagte waarskuwing, maar ons glo en ervaar die seën en leiding van die Here so sterk in ons lewe, dat ek nie kan glo dat my Vader my nie lankal sou wys op my verkeerde dade as dit die geval was nie. In Februarie 2000 toe ons hewiglik veroordeel is het God vir my Ps 32:8 gegee: “I will instruct you and teach you in the way you should go; I will guide you with My eye.”

LiefdegroeteLinniehttps://www.blogger.com/profile/08227452590098182324noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-9012334330669695120.post-20282359144659455322012-10-16T22:14:32.085+02:002012-10-16T22:14:32.085+02:00Liewe Linnie,
Jy hoef nie my kommentaar te pos as...Liewe Linnie,

Jy hoef nie my kommentaar te pos as jy nie wil nie. As duitser het ek grootgeword met homoepatie, en in 'n gelowige ouerhuis. Deur baie openbaringe deur die Heilige Gees het ons agtergekom dat dit nie van die lig is nie. Ek het baie leeswerk gedoen (in duits, oor die duitser Samuel Hahneman, die stigter) en kan net vir jou vra om met 'n oop gees en met 'n gebed vir wysheid te lees oor Hahnemann se lewe, sy filosofiee en in moderne homeo joernale.

Soos jy te reg se, there are many things outside mainline science (ie the invisible realm) that exist, and that work. En die vader van leuns kan lyk soos 'n engel van die lig. (maw hy kan ook "geneesings" laat geskied}.

Ek kritiseer nie. As 'n christen suster en ma wil ek net baie vriendelik waarsku en versoek dat julle baie mooi ondersoek instel.

ShalomAnonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-9012334330669695120.post-12924675680960467982011-05-29T20:41:02.921+02:002011-05-29T20:41:02.921+02:00Hi Darlene
Welcome and thank you for taking the ti...Hi Darlene
Welcome and thank you for taking the time to say hello on my blog!
BlessingsLinniehttps://www.blogger.com/profile/08227452590098182324noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-9012334330669695120.post-44210825261182865942011-05-29T19:08:10.152+02:002011-05-29T19:08:10.152+02:00I love your blog! We too are attempting a return ...I love your blog! We too are attempting a return to ancient ways, and I'm sure I will learn a lot from you. Thank you for sharing,

DarleneDarlenehttps://www.blogger.com/profile/07042776121562792057noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-9012334330669695120.post-73258101958091222222011-05-29T12:05:24.482+02:002011-05-29T12:05:24.482+02:00Hi Amy,
Welcome on my blog!
BlessingsHi Amy,
Welcome on my blog!
BlessingsLinniehttps://www.blogger.com/profile/08227452590098182324noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-9012334330669695120.post-4261696184773010862011-05-29T01:47:55.857+02:002011-05-29T01:47:55.857+02:00I just discovered your blog on the GMQV FB pg -- m...I just discovered your blog on the GMQV FB pg -- my son has roseola now -- I think because the fever went down and the rash is here. No drugs (or vax!) for him thus far.... thanks for a great post :)Amyhttp://amyelizabethsmith.wordpress.comnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-9012334330669695120.post-38701038773905792452011-02-24T15:09:59.036+02:002011-02-24T15:09:59.036+02:00I am also using only homeopathic medicine for my h...I am also using only homeopathic medicine for my home and with great results and no harm! There is no better remedy that this!I have strong healthy children who will go into their adulthood unharmed and with healthy organs!Why is it so difficult for us to trust in natural harmless medicine but we willingly give our children stuff that might scarr them for life!Sonjahttps://www.blogger.com/profile/12750416691321564390noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-9012334330669695120.post-24692490049338342772010-04-23T22:31:27.030+02:002010-04-23T22:31:27.030+02:00Thank you for visiting my blog.
We have been usin...Thank you for visiting my blog.
We have been using homeopathic medicine for more than 14years now, and have heard most of the comments on the subject.
My husband (a biomedical engineer) currently runs a health shop, and has a more technically involved explanation, but I will give you the short version.
The notion that the homeopathic medicine contains no or in some cases very little of the original CHEMICAL substance (and can therefore not be effective against disease) originated in the PHARMACEUTICAL industry realm. The main reason for this is their own agenda of convincing the world that their (Patented $$) drugs is the ONLY $ceintific medicine that work$. Mainline $cience, are also the people that promote, amongst other things, evolution, vaccinations, chemo-therapy, birth control pills and anti-biotics.
So, it's very important, when you do research on a subject, you must be very aware of who wrote what you are reading. To illustrate the point, it would be like asking a childless couple's advice on how to raise your 6 children, or asking an evolutionist to teach you about creation!
As far as the working of homeopathic medicine is concerned. Some people would tell you the reason it works, is because you BELIEVE it does - this is called the PLACEBO response. In adults we know this to be a reality (even for chemical drugs), but I have no doubt that babies have no way of believing in the homeopathic remedies administered to them by their parents or even doctors. So there the belief factor does not play a role.
The reality is that there are many things outside of the mainline scientific realm that does exist, and that does work. The exact workings which evades their current (incomplete) model.
Having said all that, there are many industry standard studies (double blind placebo controlled) that supports the working and effectiveness of various homeopathic remedies. Unfortunately none of these will convert the unconvertible, no matter how many studies you produce.
So that's my short version.
Have a blessed weekend!Linniehttps://www.blogger.com/profile/08227452590098182324noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-9012334330669695120.post-25623924158431862842010-04-21T17:15:22.214+02:002010-04-21T17:15:22.214+02:00Linnie - I went onto your blog via my sisters (Tar...Linnie - I went onto your blog via my sisters (Taryn) and am interested in your decision as a believer on Homeopathic medicine. I read a book "what are we swallowing" - and according to that book, there is nothing in Homeopathy that should heal - no real quantity of any substance. It is so watered down. You can email me an answer if you can. ThanksKelhttps://www.blogger.com/profile/07493913213529322595noreply@blogger.com