tag:blogger.com,1999:blog-9012334330669695120.post7173726515103258382..comments2023-08-09T18:07:28.664+02:00Comments on Back to Ancient Ways: Baby You Are Most Wanted!Linniehttp://www.blogger.com/profile/08227452590098182324noreply@blogger.comBlogger7125tag:blogger.com,1999:blog-9012334330669695120.post-77084895919531233362010-01-11T12:51:57.793+02:002010-01-11T12:51:57.793+02:00Dear Petra
I hope you are back on line, before bab...Dear Petra
I hope you are back on line, before baby arrives. Heidi-Mari and Christo already have everything in place, to announce baby on blog within hours after arrival!
Lots of love

Liewe Ronelle
Jy sal my VOOR die geboorte moet kry, na geboorte is ek weer my ou self en erg verlief op my baba!
Dankie vir jou seenwense!Linniehttps://www.blogger.com/profile/08227452590098182324noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-9012334330669695120.post-65616336222723480462010-01-11T12:40:14.408+02:002010-01-11T12:40:14.408+02:00Linnie, na baba se geboorte sal ek babysitting doe...Linnie, na baba se geboorte sal ek babysitting doen en dan vat jy en jou gedugte spannetjie bietjie my huis aan - hy kort so 'n lekker 'spring clean'!!
Baie sterkte!

Liefde
RonelleNellanoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-9012334330669695120.post-19508661310297445202010-01-11T08:51:01.198+02:002010-01-11T08:51:01.198+02:00All in good time, Linnie. Get plenty of rest durin...All in good time, Linnie. Get plenty of rest during those nesting spurts. Waiting in anticipation with you and the family. (Might miss a few days now, not at computer, i.e. baby will probably make his/her arrival now!)Petrahttps://www.blogger.com/profile/14392498196294007870noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-9012334330669695120.post-6652378044457742962010-01-10T16:18:24.800+02:002010-01-10T16:18:24.800+02:00Liewe Marelize
Mense sal seker se ek is heeltemal ...Liewe Marelize
Mense sal seker se ek is heeltemal simpel (dit is na alles my 8ste baba!), maar weet jy ek kan nie wag om hierdie kleine mensie in my arms te hou en versorg nie! Het Vrydagnag gedroom babatjie word gebore, en was my hart darem seer toe ek wakker word en babatjie is nog nie hier nie... het skoon leeg gevoel!
Dankie vir jou seenwense!Linniehttps://www.blogger.com/profile/08227452590098182324noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-9012334330669695120.post-67662371372516643652010-01-10T16:02:12.669+02:002010-01-10T16:02:12.669+02:00Ons was vanoggend weer getuies van 'n doop-gel...Ons was vanoggend weer getuies van 'n doop-geleentheid van 'n kleine baba. Ek het in die kerk sit en huil.

Net om vanmiddag met hierdie inskrywing gekonfronteer te word - jy weet dit, maar ek sê net weer: jy is bevoorreg....
(en ek jaloers... ;) )

Baie seën en sterkte.
Liefde daar.Huisvrouhttps://www.blogger.com/profile/08683408653166432591noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-9012334330669695120.post-7735524650868614102010-01-10T15:43:06.453+02:002010-01-10T15:43:06.453+02:00Dankie liewe Sonja!Dankie liewe Sonja!Linniehttps://www.blogger.com/profile/08227452590098182324noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-9012334330669695120.post-48473609054004352312010-01-10T14:56:13.053+02:002010-01-10T14:56:13.053+02:00Dit laat my so dink aan hoe ek ook altyd op my laa...Dit laat my so dink aan hoe ek ook altyd op my laaste deel voor baba moes kom in die huis ingevaar het en die kosvoorrade aangevul het en alles reggesit het vir die groot dag! Sterkte vriendin vir jou groot dag wat nou baie naby kom!!God sal met jou wees!XSonjahttps://www.blogger.com/profile/12750416691321564390noreply@blogger.com