tag:blogger.com,1999:blog-9012334330669695120.post7512565465379111496..comments2023-08-09T18:07:28.664+02:00Comments on Back to Ancient Ways: Announcement!Linniehttp://www.blogger.com/profile/08227452590098182324noreply@blogger.comBlogger6125tag:blogger.com,1999:blog-9012334330669695120.post-19079504720245109932011-01-22T21:10:26.284+02:002011-01-22T21:10:26.284+02:00Dankie vir al die seenwense! Ek is omtrent opgewo...Dankie vir al die seenwense! Ek is omtrent opgewonde oor hierdie babtjie! Was maar in my agterkop dat ek dalk my laaste babatjie reeds gehad het, so hierdie mensie is ekstra welkom!

Nelba, dit was lekker om saam te speel, maar ek is maar net so 'n mamma soos jy, ek leer maar uit my foute!Linniehttps://www.blogger.com/profile/08227452590098182324noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-9012334330669695120.post-11518346953799018552011-01-20T19:55:33.728+02:002011-01-20T19:55:33.728+02:00Wow!Linnie,dis wonderlik!!! Baie baie geluk! Ek is...Wow!Linnie,dis wonderlik!!! Baie baie geluk! Ek is sooooo opgewonder vir julle part! Mag dit hierdie keer n pragtige dogtertjie wees,soos Danika bid!=net vir haar!Sonjahttps://www.blogger.com/profile/12750416691321564390noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-9012334330669695120.post-6697054038333577272011-01-20T19:53:08.109+02:002011-01-20T19:53:08.109+02:00En ek wil graag vir jou vra of jy groot seblief sa...En ek wil graag vir jou vra of jy groot seblief sal saamspeel met die tag wat ek op my blog geplaas het by Vra is vry Ek weet ek het baie dinge wat ek so 'n inspirerende vrou soos jy wil vra..nelbahttp://camtus.wordpress.comnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-9012334330669695120.post-28137260554457729062011-01-20T19:50:01.566+02:002011-01-20T19:50:01.566+02:00Baie baie geluk Linnie, Christo en die kinders! On...Baie baie geluk Linnie, Christo en die kinders! Ons bid dat die swangerskap en geboorte glad sal afloop en julle nuwe babatjie vir julle baie vreugde sal bring - soos ons weet hy/sy sal.nehttp://camtus.wordpress.comnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-9012334330669695120.post-27576956899759950322011-01-20T15:39:16.358+02:002011-01-20T15:39:16.358+02:00Baie geluk ,Linnie, mag hierdie bab julle baie vre...Baie geluk ,Linnie, mag hierdie bab julle baie vreugde gee. EstherAutumnVinehttps://www.blogger.com/profile/03331667429931602049noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-9012334330669695120.post-35776055587141600682011-01-20T08:21:04.100+02:002011-01-20T08:21:04.100+02:00WOW! Dis wonderlike nuus Linnie!
Dis so 'n s...WOW! Dis wonderlike nuus Linnie!

Dis so 'n spesiale tyd. Mag God jou deur hierdie tyd bewaar. Jy is so 'n insperasie vir my!

Liefde groete,
RemonaAnonymousnoreply@blogger.com