tag:blogger.com,1999:blog-9012334330669695120.post8146682363915672845..comments2023-08-09T18:07:28.664+02:00Comments on Back to Ancient Ways: Countdown and Another Birth StoryLinniehttp://www.blogger.com/profile/08227452590098182324noreply@blogger.comBlogger10125tag:blogger.com,1999:blog-9012334330669695120.post-72532444464769318102014-06-15T13:58:27.347+02:002014-06-15T13:58:27.347+02:00Wow what a story! I am sitting here with tears str...Wow what a story! I am sitting here with tears streaming down my cheeks. Praise the Lord. God is truly good. Thanks for sharing with others. ♡♡Anonymoushttps://www.blogger.com/profile/01628441285051781983noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-9012334330669695120.post-57370040706923749792009-12-09T10:40:58.187+02:002009-12-09T10:40:58.187+02:00Goeie more Johannie,
Heerlik om jou hier op my bl...Goeie more Johannie,
Heerlik om jou hier op my blog te sien kuier. Baie geluk met Hanna se verjaardag gister en 'n vierde 'reverse' babatjie wat oppad is. Dit maak my so opgewonde om sulke getuienisse te hoor!
Ek sien waarlik die vervulling van Mal 4 - Prys die Here daarvoor!
5 "Behold, I will send you Elijah the prophet
Before the coming of the great and dreadful day of the Lord.
6 And he will turn
The hearts of the fathers to the children,
And the hearts of the children to their fathers,
Lest I come and strike the earth with a curse."
Dit is my bede dat jy weer 'n baie geseënde tuisgeboorte sal hê! Laat weet asb. wanneer hy of sy gebore word!
Dankie vir jou seënwense
LiefdegroeteLinniehttps://www.blogger.com/profile/08227452590098182324noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-9012334330669695120.post-61154348264518454462009-12-08T21:14:00.776+02:002009-12-08T21:14:00.776+02:00HI Linnie! Baie dankie vir hierdie wonderlke '...HI Linnie! Baie dankie vir hierdie wonderlke 'blog' wat jy met ons deel. God is goed en ek voel so bevoorreg om op 'n jong ouderdom te mag weet van Sy doel en wil vir ons lewens as vrouens en mamma's. Die seening wat saamkom met in Jesus se voetspore en wil lewe is wonderlik en ek voel sommer skatryk! Ons eerste 'reverse'babajie is oppad. Nou 26 weke en dit gaan so goed. Super gesond en geen pyn. Dit sal ons vierde 'olyfboompie' wees. Het tyd terug baie lekker met jou oor die foon gekuier. Dis so heeerlik om met iemand soos jy te gesels en dinge te lees wat en hoe dit jul doen. Familie en vriende mos maar snaaks oor al die gesonde dinge en baie kinders en mamma-by-die-huis en tuisskool! Ons eerste 2tjies is ook tuis gebore en wil baie graag hierdie outjie ook. Nr3 was by die hospitaal met epiduraal,maar dieselfde vroedvrou. Als was normaal en o.k,maar nie nastenby so lekker en spesiaal soos tuis. Hannah word vandag 5. Eric is 3jr en 8maande. Dirk is 2jr en 2weke oud. Weereens dankie vir al die lekker en goeie raad en stories. Mag die Here jou en jul gesin seen en ook die geboorte van jul nuwe babatjie. liefde JohannieJohanniehttps://www.blogger.com/profile/10338556496705094769noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-9012334330669695120.post-74303835174418232512009-11-26T12:49:56.223+02:002009-11-26T12:49:56.223+02:00Ek het hierdie gesels nou so baie geniet! Ek het h...Ek het hierdie gesels nou so baie geniet! Ek het hier en daar lekker gelag en sommer gehuil ook oor die wonderlike God wat ons dien en ai! Wat kan ek se, sulke stories maak my vreeslik emosioneel!Ons het dieselfde negatiewe reaksies gekry op ons 4de kind en dit was bitter moeilik,maar ek was seker dat God met my is en dat Hy hierdie geskenk vir my gegee het!Sonjahttps://www.blogger.com/profile/12750416691321564390noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-9012334330669695120.post-23645110616363877672009-11-26T10:23:35.534+02:002009-11-26T10:23:35.534+02:00Dankie AV, hoe heerlik dit ook al is om hierdie le...Dankie AV, hoe heerlik dit ook al is om hierdie lewetjie binne my te voel beweeg, die ongemak is maar groot!
Dankie vir die inloer!
LiefdegroeteLinniehttps://www.blogger.com/profile/08227452590098182324noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-9012334330669695120.post-27093436984717375232009-11-26T00:25:52.136+02:002009-11-26T00:25:52.136+02:00So lekker om te hoor van die wonders van God. En ...So lekker om te hoor van die wonders van God. En die wonders van die lewe. Sterkte met die laaste endjie.AutumnVinehttps://www.blogger.com/profile/03331667429931602049noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-9012334330669695120.post-65025458562861387312009-11-24T10:21:04.068+02:002009-11-24T10:21:04.068+02:00Liewe Marelize,
hoe lekker om van jou te hoor daar...Liewe Marelize,
hoe lekker om van jou te hoor daar vanuit Australië, ek hoop jou laaste dag is ekstra geseënd!
Kan nie wag om van alles te hoor!
LiefdegroeteLinniehttps://www.blogger.com/profile/08227452590098182324noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-9012334330669695120.post-68718575697908667732009-11-24T04:58:10.788+02:002009-11-24T04:58:10.788+02:00Linnie
Wonderlik om te kon deel in hierdie wonderw...Linnie
Wonderlik om te kon deel in hierdie wonderwerk van jou - dankie hoor.Huisvrouhttps://www.blogger.com/profile/08683408653166432591noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-9012334330669695120.post-14531023376462676732009-11-23T08:12:01.199+02:002009-11-23T08:12:01.199+02:00No! Baby is still snug and safe in the Secret Plac...No! Baby is still snug and safe in the Secret Place.
Thank you, my Friend!
Have a blessed week!Linniehttps://www.blogger.com/profile/08227452590098182324noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-9012334330669695120.post-53893621429059042822009-11-23T03:49:51.817+02:002009-11-23T03:49:51.817+02:00Sjoe, when I saw the photo I thought something had...Sjoe, when I saw the photo I thought something had already happened! What can I say, God is so faithful. Enjoy this last leg of the pregnancy!Petrahttps://www.blogger.com/profile/14392498196294007870noreply@blogger.com