Linnie, baie dankie vir wat jy en Christo vir ons gesin gedoen het,julle is dierbaar! SEVENPOINTFIVE werk! Ons voel almal al klaar beter en ek tel alreeds die verskil in Ewan op! Ek gaan jou op hoogter hou en sal soos die tyd aangaan vir jou meer vertel! Ek kan regtig julle raad en produkte aanbeveel vir enige iemand! Christo se artikel is net wat almal nodig het om te hoor! Groete Sonja
Liewe Sonja, ek is so bly om dit te hoor, soms kan mens te betrokke raak en dan is dit goed, om van 'n buitestaander wat dit begin gebruik, te hoor dit werk. Ons hele gesin gaan tans deur 'n griep, of dit Swine flu is weet ek nie, maar ek kan wel sê ons gebruik wat Christo in sy artikel aanbeveel en ons is binne 5dae gesond. Hou ons asb. op hoogte, en baie seën vir jou en jou gesin!
Linnie, baie dankie vir wat jy en Christo vir ons gesin gedoen het,julle is dierbaar!
ReplyDeleteSEVENPOINTFIVE werk! Ons voel almal al klaar beter en ek tel alreeds die verskil in Ewan op!
Ek gaan jou op hoogter hou en sal soos die tyd aangaan vir jou meer vertel! Ek kan regtig julle raad en produkte aanbeveel vir enige iemand!
Christo se artikel is net wat almal nodig het om te hoor!
Groete
Sonja
Liewe Sonja, ek is so bly om dit te hoor, soms kan mens te betrokke raak en dan is dit goed, om van 'n buitestaander wat dit begin gebruik, te hoor dit werk. Ons hele gesin gaan tans deur 'n griep, of dit Swine flu is weet ek nie, maar ek kan wel sê ons gebruik wat Christo in sy artikel aanbeveel en ons is binne 5dae gesond.
ReplyDeleteHou ons asb. op hoogte, en baie seën vir jou en jou gesin!
Baie sterkte vir jou en jou gesin,Linnie ek bid vir julle! Julle is almal so kosbaar en dierbaar XXXX
ReplyDeleteDankie liewe Sonja!
ReplyDelete