06 August 2009

Swine Flu - Mother do you panic?

My husband wrote this article on the Swine Flu. Go read it, get all the facts, be prepared and don't panic like the rest of the world.

4 comments:

Sonja said...

Linnie, baie dankie vir wat jy en Christo vir ons gesin gedoen het,julle is dierbaar!
SEVENPOINTFIVE werk! Ons voel almal al klaar beter en ek tel alreeds die verskil in Ewan op!
Ek gaan jou op hoogter hou en sal soos die tyd aangaan vir jou meer vertel! Ek kan regtig julle raad en produkte aanbeveel vir enige iemand!
Christo se artikel is net wat almal nodig het om te hoor!
Groete
Sonja

Linnie said...

Liewe Sonja, ek is so bly om dit te hoor, soms kan mens te betrokke raak en dan is dit goed, om van 'n buitestaander wat dit begin gebruik, te hoor dit werk. Ons hele gesin gaan tans deur 'n griep, of dit Swine flu is weet ek nie, maar ek kan wel sê ons gebruik wat Christo in sy artikel aanbeveel en ons is binne 5dae gesond.
Hou ons asb. op hoogte, en baie seën vir jou en jou gesin!

Sonja said...

Baie sterkte vir jou en jou gesin,Linnie ek bid vir julle! Julle is almal so kosbaar en dierbaar XXXX

Linnie said...

Dankie liewe Sonja!

Blog Widget by LinkWithin