15 July 2010

A Time to Rest

Dear Blog Friends

I need some time away from the blog world.
See you in Spring again.  (Maybe sooner)

With love

Linnie

3 comments:

AutumnVine said...

Linnie, ek verstaan. Gaan rus. My rekenaar het my gedwing en dit het my goed gedoen. Ons sal jou mis maar sien uit na die lente - die Kaapse een is net baie later as ons s'n. Esther

Petra said...

Ja my vriendin, dis wys wanneer 'n mens weet wanneer om 'n bietjie terug te staan. Goed uitrus, en ek weet jy sal meer as genoeg hê om te skryf wanneer jy weer "aan die lug" is.

Huisvrou said...

Ons (ek) gaan jou verseker mis. Maar Vader het tyd aan ons gegee - tyd om te gee en tyd om te ontvang. Geniet jou ruskans (ook maar net van die blog-wêreld né?) En ek sien uit na jou latere kuiers...
NS sal seker na die Sept skole-vakansie afkom!

Blog Widget by LinkWithin