15 March 2009

LLATL Lapbook

Heidi-Mari started this year with the LLATL red book in English (her second language). To make it interesting and stimulate her creativity, we've decided to do all the phonics-, spelling-, grammar- and story telling assignments in a lapbook.

Here are the first 4 lessons, that forms the first part of the year's curriculum:

With the first fold she illustrated phonics, grammar, blending words and putting the sentences of a story in the right sequence

Paging to the second fold:


Here are guides for spelling, sentence- and story making:









On the last fold are some fun assignments: Illustrating her family tree, putting words in alphabetical order, making a calender, the days of the week and months of the year.

Heidi-Mari really enjoyed completing this lapbook. I think it is a real fun way of learning language.

3 comments:

Huisvrou said...

Heidi-Mari
Genugtig sus, dit is FANTASTIES!! Dit lyk sommer pragtig - praat maar met moeder, dat sy vir ons die foto's mooi duidelik afneem, sodat ek elke liewe detail van jou werk kan sien... ;-)

Linnie,
Ek voel skoon jaloers. Hierdie "unit study" metode wat Martie vir my kinders voorgestel het, sit my dikwels onder. Ek het geen kreatiewe idees nie. As "projekte"-dag nader kom wil ek sommer weghardloop. Ek kry so 'n beklemming op my maag.

Dan sit ek met 'n seunskind wat glad nie wil skryf nie... Somtyds wonder ek eerlik hoekom Vader my uitgekies het - kon ek nie maar net ook 'n "Beroepsvrou" met 'n "tailormade" gesinnetjie in 'n voorstad gewees het nie? - NOOIT

Ek sou dit nie gemaak het nie. Maar sonder sy hulp en krag, genade en geduld vir elke dag, kan ek nie funksioneer nie.... Voel dikwels totaal onbekwaam vir die taak my opgedra.

Marilee de Reuck said...

HI Linnie,

Waar koop jy al jou papier en skryfbehoeftes vir jou homeschooling. En op watter ouderdom begin mens met homeschooling? Ek meen wanneer gaan dit van speel-speel leer tot meer gestruktueerde dinge?

Linnie said...

Liewe Marilee
Om jou vraag te beantwoord oor papier en skryfbehoeftes - ek gaan net twee keer 'n week in dorp toe vir alles wat ek nodig het in 'n week, dit is gewoonlik wanneer die grotes hulle buitemuurs het. Dus het ek al die kleintjies by my en nie grotes wat kan help om kleintjies in toom te hou in die winkels. Ek kan op die stadium nie rondry van skryfbehoefte- tot skryfbehoefte winkel om beste pryse vir papier en andere te soek nie. Ek koop tans alles by Pen Cafe in Durbanville wat reg langs die Woolworths is, waar ek my organiese groente en vrugte koop. Hulle het dalk nie altyd die beste pryse nie, maar 'n geweldige groot verskeidenheid van podukte - van gips en modelleer klei tot papier en plakkers en vriendelike, goeie diens. Dit beantwoord tans my behoefte. Ek verkies ook om my plaaslike omgewing te ondersteun, eerder as om na die ander kant van die Skiereiland te ry, vir 'n paar rand prysverskil.
Wat jou vraag oor wanneer gaan ons oor van speel-speel tot meer gestruktueerde dinge: Lees gerus die boek 'Better Late Than Early' van Raymond S. Moore en Dorothy N. Moore (hulle is die veteraan tuisskolers in Amerika). Doen liewer speel-speel vir langer as om te vroeg te begin. Veral met lapbooking kan jy nog baie jare 'speel' en verbaas wees hoeveel geleer word.
Hoop dit beantwoord jou vrae.
Dankie vir jou tyd om hier in te loer.
Liefdegroete

Blog Widget by LinkWithin